Jy word uitgenooi na die huweliksfees van

#GroblerGenade

29.04.23

Ons Storie

Alles het op 27 April 2016 begin toe Hugo en Lárochelle mekaar vir die eerste keer na amper 3 maande se gesels en oproepe, uiteindelik ontmoet.

Afgesien daarvan dat die stresvlakke hoog geloop het, was dit liefde op die eerste oogopslag. Die paartjie was sedertdien onafskeidbaar en soos Lárochelle dit stel: “Die dag toe my oë syne ontmoet, het ek dadelik geweet dat dit die man is waarmee ek gaan trou en die res my lewe saam wil spandeer.”

Hulle het op 30 April 2016 amptelik begin uitgaan en Hugo het die groot vraag op 1 Mei 2019 gevra.

Belangrike Inligting

Datum:
29 April 2023
Tyd:
15:00 vir 15:30
Venue:
Windheuwel Jagplaas

Geskenkwenk

‘n Geldjie in die sak is beter as ‘n geskenkie op die rak… Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop.

Kontantkroeg

Diegene wat ietsie sterker as sap en water verkies, is welkom om hul eie drinkgoed te bring. ‘n Kontantkroeg sal ongelukkig nie beskikbaar wees nie.

Sien ons jou daar?

RSVP

26 Februarie 2023

      #Groblergenade

      Day(s)

      :

      Hour(s)

      :

      Minute(s)

      :

      Second(s)